'n Naweek in Dullstroom is altyd 'n avonuur op sy eie. Koffie, bier, whiskey, Harries Pancakes en window shopping. 'n Ou-tydse dorpie met die rustigste mense, en natuurlik forel damme in elke rigting. Doen jouself 'n guns en besoek ook Birds of Prey net buite die dorp, wat 'n ervaring.