Suikerbossie ek wil jou he^ Suikerbossie ek wil jou he^ Suikerbossie ek wil jou he^ Maar wat sla jou mamma daarvan se^
Dan loop ons so onde deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Ek en my suikerbossie saam
Sy kan nie kos kook nie Haar kos is rou Sy kan nie tee maak nie Haar tee is flou Sy kan nie brood bak nie Dis als verbrou Tog wag ek suikerbos nog net vir jou
Suikerbossie ek wil jou he^ Suikerbossie ek wil jou he^ Suikerbossie ek wil jou he^ Maar wat sla jou mamma daarvan se^
Dan loop ons so onde deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Ek en my suikerbossie saam
Sy kan wel woordjies se^ waarvan ek hou Haar ogies vonkel soos die mo^redou En praat van lekker lag so aan ‘n tou Ag suikerbos ek wag Kom word my vrou
Siena ek is life vir jou Suikerbossie ek wil jou he^ Suikerbossie ek wil jou he^ Maar wat sla jou mamma daarvan se^