Calvinia on a high
Offroad weekend to Calvinia in the N Cape
RouteView R364 Calvinia - Clanwilliam
Dashcam footage of R364 from Calvinia to Clanwilliam, Northern & Western Cape, South Africa. Taken on 2014-09-11.
Calvinia - The Driest Town in South Africa
Calvinia, South Africa is experiencing the worst drought in living memory. The dam is empty, people are losing their livestock, and some townspeople claim the ground water is making them sick.
Calvinia Hantam Vleisfees: Veldskoene & Botter (30.8.2013)
Vicky Davis visits Rene and Bertus Visagie on their farm just oustide Calvinia ahead of the Calvinia Hantam Vleisfees where the couple churn their own butter and make their own 'veldskoene'.
Boere in Calvinia raadop met droogte
Volg ons ook op en
Nasionale Jeugskou 2012 Clanwilliam
Kyk na die video om die prysuitdeling by die 2012 Nasionale Jeugskou wat op Clanwilliam gehou is, te sien.
Botterboomry - Theunis Nel
THEUNIS NEL: DIE OU KLIPWERF SANGER
Theunis kom oorspronklik vanaf Loeriesfontein in die Hantam-kontrei. Hy is gebore op 'n verafgeleë plasie tussen berge met plantegroei soos die kokerboom en die melkbos.
Toe hy sy eerste tree gee, was dit binne-in die natuur, waaroor hy vandag nog digterlik raak. Dan was daar ook die liefde vir musiek en sang en het die kranse laat weergalm as jong seun agter die skape. Van al die instrumente wat hy bespeel, is die kitaar sy gunsteling.
Theunis tree 'n paar keer op saam met Worsie Visser asook Tolla van der Merwe, albei toe nog redelik onbekend.
Gedurende 1988 verhuis hy na Calvinia en die Klipwerf-orkes, toe ook nog onbekend in Suid-Afrika, nader hom om by hulle aan te sluit.
In dieselfde jaar bereik hy die hoogtepunt saam met Klipwerf-orkes toe sy ou vriend Worsie Visser vir hul 'n platekontrak aanbied. Op hierdie plaat speel hy die kitaar, banjo, konsertina en sing ook 4 liedjies. Hy is ook die komponis van die Klipwerf-Vastrap. Hierdie plaat het dan ook in 1995 Goue status bereik.
Sy stem is op die radio gehoor saam met die Klipwerf-orkes, maar dit was oor die jare onbekend wie die sanger is.
Theunis het altyd gehunker na sy kitaar en sang, en het ook liedjies geskryf. Hierdie liedjies beeld sy liefde vir sy geboorte-wêreld en die natuur uit.
Sy leuse is DIT IS NOOIT TE LAAT NIE, en sy eerste CD word vrygestel deur Select music met Cobus Fourie van Vredendal wat die produksie gedoen het. 'n Droom het waar geword!
Hierdie CD is 'n kombinasie van sy liefde vir musiek, sang en die natuur, nl. Theunis Nel -- Die ou Klipwerfsanger. Dit is boeremusiek met sang.
Theunis se musiek en sang word reeds gebruik op 'n DVD wat handel oor die Namakwalandse blomme en natuur, van Kobus Kritzinger. Sy musiek is absoluut vir hierdie DVD van pas gevind. Sy trefferliedjie, Botterboomry, word ook oor verskeie radiostasies gespeel.
So pas het sy 2de CD, nl. Van Toeka tot Nou ook sy verskyning gemaak.
Liefhebbers van goeie musiek, sang, humor, die natuur en suiwer digterlike Afrikaanse taal, moet hierdie 2 cd's in hul versameling hê.
Besoek sy Facebook blad Theunis Nel die ou Klipwerfsanger of skakel 082 898 8369 vir meer inligting.
Nieuwoudtville slaghuis - Sonkrag
Is solar a viable option for a small business? Oculus Energy goes all the way to Nieuwoudtville to show you...
...between Vanrhynsdorp and Nieuwoudtville
the road between Vanrhynsdorp and Nieuwoudtville, Western Cape, South Africa
Droogte: Boervrou se pleidooi
Hier kan jy help:
Class 24 steam locomotive is shunting at Davsteel Works
In 1949 and 1950, the South African Railways placed 100 Class 24 branch line steam locomotives with a 2-8-4 Berkshire type wheel arrangement in service.
The Class 24 was built to replace the old Classes 6, 7 and 8 locomotives in branch line service on light rail. When they were introduced, an elaborate programme was drawn up to show on which systems and on what sections they were to be employed.
The Cape Western System, on the Saldanha-Kalbaskraal, Porterville-Hermon and Prince Alfred Hamlet-Wolseley sections.
The Cape Midland System, on the Knysna-George, Alexandra-Barkly Bridge, Kirkwood-Addo and Somerset East-Cookhouse sections.
The Orange Free State System, on the Dover-Vredefort, Wolwehoek-Arlington-Marquard, Theunissen-Winburg, Westleigh-Orkney and Vierfontein-Bultfontein sections.
The Eastern Transvaal System, on the Soekmekaar-Komatipoort, Barberton-Kaapmuiden, Middelburg-Stoffberg, Brits-Beestekraal and Zebediela-Naboomspruit sections.
The South West Africa System, on the De Aar-Karasburg and Keetmanshoop-Windhoek sections.
Most of them went to the South West Africa System, where 55 of them would be in operation. From some time between 1955 and 1959, they were also employed on the Keetmanshoop-Walvisbaai section. They remained in that territory until 1961, when strengthening of the track and the complete dieselisation of the South West Africa System made them available to be employed elsewhere.
Other branch lines to be served by the Class 24 include Breyten to Lothair, Nylstroom to Vaalwater, Port Elizabeth to Alexandra and George to Knysna. As a relatively powerful locomotive, they were also useful as suburban locomotives, a role they served in on the Springs-Nigel commuter line until electrification. Some eventually also worked on the Selati line in the Transvaal Lowveld. Heavy overhauls were done at Bloemfontein. The only province where they were unknown was Natal.
The Calvinia and Sakrivier branches had been worked almost exclusively by Class 19C locomotives from about 1950, but from 1951 two Class 24s were also allocated to Beaufort West and sub-shedded at Hutchinson. After February 1963, this was reduced to one Class 24 locomotive until long after the branch was dieselised c. 1960, using Class 32-000 locomotives based at De Aar. For some six months in the latter half of 1969, the Calvinia and Sakrivier branches reverted to steam-only operation when there was a huge surge in ore traffic that required the drafting in of more Class 32-000 locomotives to the Port Elizabeth mainline. A pair of Class 24 locomotives temporarily worked those branches in 1969 and 1970 as relief engines during the diesel-electric locomotive shortage.
Source: Wikipedia
Loeriesfontein Waterfall
Waterfalls near Nieuwoudtville
Niemand - Theunis Nel
THEUNIS NEL: DIE OU KLIPWERF SANGER
Theunis kom oorspronklik vanaf Loeriesfontein in die Hantam-kontrei. Hy is gebore op 'n verafgeleë plasie tussen berge met plantegroei soos die kokerboom en die melkbos.
Toe hy sy eerste tree gee, was dit binne-in die natuur, waaroor hy vandag nog digterlik raak. Dan was daar ook die liefde vir musiek en sang en het die kranse laat weergalm as jong seun agter die skape. Van al die instrumente wat hy bespeel, is die kitaar sy gunsteling.
Theunis tree 'n paar keer op saam met Worsie Visser asook Tolla van der Merwe, albei toe nog redelik onbekend.
Gedurende 1988 verhuis hy na Calvinia en die Klipwerf-orkes, toe ook nog onbekend in Suid-Afrika, nader hom om by hulle aan te sluit.
In dieselfde jaar bereik hy die hoogtepunt saam met Klipwerf-orkes toe sy ou vriend Worsie Visser vir hul 'n platekontrak aanbied. Op hierdie plaat speel hy die kitaar, banjo, konsertina en sing ook 4 liedjies. Hy is ook die komponis van die Klipwerf-Vastrap. Hierdie plaat het dan ook in 1995 Goue status bereik.
Sy stem is op die radio gehoor saam met die Klipwerf-orkes, maar dit was oor die jare onbekend wie die sanger is.
Theunis het altyd gehunker na sy kitaar en sang, en het ook liedjies geskryf. Hierdie liedjies beeld sy liefde vir sy geboorte-wêreld en die natuur uit.
Sy leuse is DIT IS NOOIT TE LAAT NIE, en sy eerste CD word vrygestel deur Select music met Cobus Fourie van Vredendal wat die produksie gedoen het. 'n Droom het waar geword!
Hierdie CD is 'n kombinasie van sy liefde vir musiek, sang en die natuur, nl. Theunis Nel -- Die ou Klipwerfsanger. Dit is boeremusiek met sang.
Theunis se musiek en sang word reeds gebruik op 'n DVD wat handel oor die Namakwalandse blomme en natuur, van Kobus Kritzinger. Sy musiek is absoluut vir hierdie DVD van pas gevind. Sy trefferliedjie, Botterboomry, word ook oor verskeie radiostasies gespeel.
So pas het sy 2de CD, nl. Van Toeka tot Nou ook sy verskyning gemaak.
Liefhebbers van goeie musiek, sang, humor, die natuur en suiwer digterlike Afrikaanse taal, moet hierdie 2 cd's in hul versameling hê.
Besoek sy Facebook blad Theunis Nel die ou Klipwerfsanger of skakel 082 898 8369 vir meer inligting.
Nieuwoudtville Shakes
A midday flip at Nieuwoudtville
Clanwilliam Dam wall in Western Cape due to start on Monday
The raising of the Clanwilliam Dam wall on the Olifants River in the Western Cape is due to start on Monday. The project follows years of delays and allegations of corruption. The dam is important for agriculture production in the area.
For more news, visit: sabcnews.com
Naastens 500 Skaapkoppe geëet in Clanwilliam
Daar is nie veel wat jy vir dié boer van Clanwilliam oor 'n gebakte skaapkop kan vertel nie. Erik de Milander (51) probeer immers die afgelope vier jaar om die wêreldrekord vir skaapkop eet te verbeter.
Volgens De Milander, organiseerder van die rekordpoging en eienaar van die Bushman's Cave-bergteater, word skaapkoppe nie genoeg waardeer nie.
Hy en honderde ander skaapkopeters het Saterdag probeer om die nie-amptelike wêreldrekord te verbeter vir die meeste skaapkoppe wat op een dag geëet word.
Grethe Fox as Tannie Miggie Die Windpomp -EPK
Interview with Grethe Fox as Tannie Miggie on the set of Die Windpomp film.
Out in Cinemas April 25 2014.
Onderhoud met Grethe Fox as Tannie Miggie in Die Windpomp film. In teaters 25 April 2014
Like us on Facebook
Follow us on Twitter
Check us out on Instagram
Escape to the Great Karoo
The Saturday Dispatch Everest Adventure team's visit the Great Karoo – land of windmills, lamb shanks and heritage houses – was crammed with sensational landscapes, fascinating museums, starry nights and captivating characters.
Hantam Botanical Garden
... open veld in the Hantam Botanical Garden just outside Nieuwoudtville, Western Cape, South Africa. Hasten to add ... not in the flower season ....
Geskiedkundige geboue van Potchefstroom: Die Totiushuis Museum
Mini-doccie produced in final year of studies.
Editor: Hanno Labuschagne
Presenter and Voice-over: Hanno Labuschagne
Curator: Johan Wolfaardt
Art History expert: Prof. J.R. Botha
Camera: Prof. A. Gerber