Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Chrisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman
Supplement to Roman Series#7a: Additional sermon from 2 Pete 2 with same topic.
English transcript follows after this section:
Die 17de Februarie 2019 is selferkende en openlike sodomiet
in ‘n gemeente in die Kaap as predikant bevestig.
Die voorsitter van die algemene moderamen, Dr Nelis Janse van Rensburg
het by die geleentheid gesê
dat hulle oneindig trots op die jong man is.
Die afgelope Vrydag word die aanvaarding van hierdie praktyk
deur ‘n hooggeregshof op alle NG Kerke afgedwing.
En ons eie gereformeerde kerk verband?
Baie kerkrade in ons eie kerkverband het nou al opgegee
om uit die dryfsand van die talle,
talle oortredings van die sewende gebod te probeer kom.
Ouers kyk nou maar toe
hoe hulle kinders in ‘n staat van hoerery verval.
Sommige probeer dit selfs goedpraat.
Hoe kom dit
dat die Christendom haarself tans in hierdie morele krisis bevind?
Wat gebeur met so ‘n gemeenskap ...
wat weer deur die heidendom teruggesuig word?
Bron: Source
Preek/Sermon: Gay Dominee! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Petrus 2
On the 17th of February 2019, a self-confessed and overt sodomite
was confirmed as minister in a Dutch Reformed congregation in the Cape.
The chairman of the General Moderamen, Dr Nelis Janse van Rensburg
said at the event
that they are infinitely proud of the young man.
The past Friday the acceptance of this practice was
enforced by a High Court on all Dutch Reformed Churches.
And our own Reformed Church?
Many church councils in our own denomination have already given up
getting out of the quicksand,
Try to handle so many violations of the seventh commandment.
Parents are watching
how their children fall into a state of fornication.
Some even try to explain it away.
Why is this the case?
How did it happen
that we ended up in this state?
How to Christianity landed in such a crisis moral crises?
Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!
Are you a believer abroad or a congregation out of pure word proclamation? Or do you have a desire to experience the Gospel? Then you are in the right place. Welcome to the Reformed Church Matlabas internet service!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Do subscribe!
1) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks:
3) Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com
Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en het dus groter toeganklikheid vir dowes en anderstalige kykers.
Some of our sermons have Afrikaans and English subtitles and thus have greater accessibility for deaf and foreign viewers.
4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Kategismusreekse: Hierdie Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: reformeer@gmail.com
6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
Ons bosveldgemeente is 101 jaar oud.
7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Die kanaal het in 2016 begin en Ina is voltyds daarmee besig. Ons verbeter voortdurend die kwaliteit van ons video’s deur o.a. ons toerusting op te gradeer.
Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb by reformeer@gmail.com
Ons sal graag persoonlik met u in verbinding wil tree.
6) Our bushveld congregation is 101 years old.
7) It is our calling to spread the Gospel in South Africa in this channel through sermons, Bible studies, and Catechism interpretation, but also everywhere in the world where believers have a need to hear the Word.
The channel started in 2016 and Ina is working full time with it. We constantly improve the quality of our videos by, among others, upgrade our equipment.
If you want to financially support GK Matlabas Media Services, please contact us at reformeer@gmail.com
We would like to personally contact you.
Musiek gebruik in hierdie video:
Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms
ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2013 NG Kerk Krugersdorp Oos Concert
NG Kerk Kanonkop 21 Junie 2015
NG Kerk Kanonkop
Reeks oor Gebed
NG Kerk Kareedouw Kerssangdiens 2010
Lofsing die Here IV - Kerssangdiens 2010
DIE KIND IS VIR JOU
Johan Strydom, Renée Belcher van den Berg, Wiaan van Zyl (instrumentaliste) en die Kareedouw Kantory.
Sondagaand, 5 Desember 2010.
NG Kerk, Kareedouw
Menswaardigheid en versoening gevier / Dignity and reconciliation celebrated
Johannesburg, 8 Desember 2013 - Die NG Kerk en sy lidmate het landwyd deelgeneem aan die regering se oproep tot 'n biddag na die afsterwe van oudpresident Nelson Mandela. Die kerk se moderator het kritiek verwerp dat optrede soos dié van Madiba 'n afgod maak.
Johannesburg, December 8, 2013 - The Dutch Reformed Church and its members nationwide took part in government's call for a day of prayer following the death of former president Nelson Mandela. The church's moderator has dismissed criticism that such conduct idolises Madiba.
Belhar belydenis sonder dwang.
Nelis J van Rensburg verduidelik oor Belhar besluit. Algemene Sinode 2013.
ELLIOT NG KERK KERSSANGDIENS
100 Jarige bestaan van die Weermag in Suid Afrika erediens
Die erediens gehou 18 November 2012 in die NG Kerk Valhalla.
NG Kerk (Moedergemeente), Stellenbosch
'n Kort geskiedenis van die NG Kerk (Moedergemeente), Stellenboch. Besoek webwerf by:
5 Dec 2010 (1) Woodlands NG Kerk Oopenings Gebed.MP4
5 Dec 2010 (1) Woodlands NG Kerk Oopenings Gebed
Woodlands NG Kerk 29 April 2012 a.mp4
Woodlands NG Kerk 29 April 2012
Woodlands NG Kerk 5 April 2012 6.mp4
Woodlands NG Kerk 5 April 2012
Pipe organ and singing Christmas sevice 2010 Klipchurch Vereeniging
Kerssangdiens Desember 2010
Orrelis: Dr. R Greyling - Fluit - A Cilliers
Me. R Lessing
Mnr. E Jacobs
Mnr. P Lessing
e 30 Jan Ds Anton Preek 3. Woodlands NG Kerk.MP4
e 30 Jan Ds Anton Preek 3. Woodlands NG Kerk.MP4
Woodlands NG Kerk Erediens Aand 20 Mei 2012a
Woodlands NG Kerk Erediens Aand 20 Mei 2012
Apostle Emile Jonkers at Belhar Church Pinkster Saak
Saxophone Pinkster Player
Stof en puin bly agterweë (Jaco Meyer) - Orrel: Neil Barnard
Komponis: Jaco Meyer
jacomeyer.com
22 Mei 2011 Woodlands NG Kerk Erediens- 19 Afsluiting.MP4
22 Mei 2011 Woodlands NG Kerk Erediens- 19 Afsluiting.MP4